De Oude Werf Venue Bronkhorstspruit caters for the following:
Engagement Parties
Weddings
Wedding Anniversary Parties
Birthday Parties
Boere Days
Christening
With our chapel that seats 150 guest and our reception venue that easily house between 10 and 200 guests we have mady many me-moral memories over the past few years. And we wish you to make more memories with you; your loved ones and your family.
Situated in Bronkhorstspruit we cater for the one and only feeling and atmosphere that makes for a relaxed and enjoyable outing to celebrated your special day that can vary from a Engagement party, your wedding , a special wedding anniversary party or your birthday celebration.Enjoy our corporate function or experience a Boere day at De Oude Werf you and your spouse can even dedicate your new borne child by having his cristening at our lovely venue, and we will take care of all catering while your family can relax and enjoy your new addition to the family
De Oude Werf Venue Bronkhorstspruit bied die volgende aan:
Verlowings partytjies
Huweliksbevestiging
Huweliksherdenking partytjies
Verjaarsdagpartyjies
Boere Dae
Doop
Ons het talle onvergeetlike herhinneringe opgebou tydens die afgelope paar jaar met ons kapel wat 150 mense huisves en ons onthaal area wat 10 - 200 mense met gemak bevat. Ons wens is om nog meer herhinneringe saam met jou, jou geliefde en jou familie op te bou.
Aangesine ons gelee is te Bronkhorstspruit skep ons die unieke plattelandse sjarme en bekostigbare voortreffendheid wat 'n ontspanne en genotbare uiting bied om jou spesiale dag te vier. Dit mag 'n Verlowingspartyjie, huweliksbevestiging, spesiale huweliks herdenking of 'n verjaarsdag viering wees. De Oude Werf bied selfs korporatiewe funksies en Boere dae aan. Ons bied ons prag onthaal area selfs aan sodat jy die nuweling in jou gesin kan kom gedenk deur die doop hier te hou terwyl ons vir al die voorbereidings sorg terwyl jy en jou familie die nuweling geniet.